Koffiebeker / kouse

Ons koffiebekerreeks gaan vanjaar voort met 'n nuwe ontwerp!

Deur ons kontakte met Solid Ground (’n organisasie sonder winsoogmerk wat opleiding en geleenthede vir verdere onderrig aan jong Suid-Afrikaners bied – www.solidground.training) kon ons weer eens vir Hadassa kry om ons "Coffee Mug"-reeks voort te sit:

Ons het tans drie koffiebekers en twee pare sokkies uit die "Big Five"-reeks beskikbaar vir elk van ons kliënte.