Motivering

- moet nog kom ...
- die kliƫnt bring ...
- GELD - wat nog ...
- jy is welkom om met 'n vergrootglas te soek ...

(... was die spontane reaksies van kollegas/werknemers op hierdie stadium *)


Grappies opsy: as ons nie daarin slaag om ons motivering in ons aanvanklike besprekings aan u oor te dra nie - dan is u welkom om na 'n ander verskaffer te gaan!